top of page

Wortelkoek

Hierdie wortelkoek het die perfekte balans tussen neute, speserye en soetigheid en kom altyd mooi uit.  Na 'n dag of twee is dit selfs lekkerder!  Soos gewoonlik, verminder ek altyd die suiker en gebruik soms bruinsuiker in plaas van wit vir hierdie resep.

​

500 ml suiker

4 groot eiers

3 ml vanieljegeursel

375 ml sonneblomolie

500 ml koekmeel

5 ml bakpoeier

10 ml koeksoda

10 ml fyn kaneel

250ml okkerneute, gekap

250ml fyn pynappel, dreineer

750ml gerasperde wortel

200ml fyn klapper

​

IMG_5212.JPG

Volg my op Instagram

Instagram
bottom of page