top of page

OMIDRAAI

Kuierkafee, De Kayak

Omidraai is 'n Kuierkafee wat op Fresh Namibia se perseel bedryf word.  Dis sommer net 'n informele kuierplek waar jy 'n rustige koppie koffie kan geniet en iets tuisgemaak kan eet.  Ons wil graag 'n Christelike atmosfeer skep vir spesiale geleenthede.  Kyk uit vir lekker geleenthede vir verskillende groepe waarby jy kan betrokke raak.

DSC_1935.jpg

Ons Medewerkers

bottom of page