top of page

RESEPTE & IDEES

Orange Drizzle Loaf

Beginner

Orange Drizzle Loaf

This is placeholder text. To change this content, double-click on the element and click Change Content.

Blueberry Cheesecake

Intermediate

Blueberry Cheesecake

This is placeholder text. To change this content, double-click on the element and click Change Content.

Raspberry Croissant

Advanced

Raspberry Croissant

This is placeholder text. To change this content, double-click on the element and click Change Content.

Vegan Chocolate Mousse

Beginner

Vegan Chocolate Mousse

This is placeholder text. To change this content, double-click on the element and click Change Content.

Wortelkoek

Wortelkoek

Ek is nie baie lief vir koek nie, of liewer, 'n koek moet redelik spesiaal wees voor ek dit inskep. Wortelkoek is 'n gunsteling, want dit het bietjie crunch en kleur wat dit ten minste interessant maak. Ek weet dis nie gesonder as ander koeke nie, maar ons kinders kry sommer ook hul daaglikse groente so saam met die suiker in, sonder veel moeite.

Ek maak al vir jare SARIE se wortelkoekresep. Dit het die perfekte balans tussen neute, speserye en soetigheid en kom altyd mooi uit.

Soos met alle goeie goed wat net vir 'n rukkie hou, sak hierdie einste koek deesdae vir geen rede teen die einde van die baktyd in die middel in. Dis onverklaarbaar, maar ek bak hom steeds en kry steeds komplimente. Ons dink altyd daar moet 'n fout wees, jy het iets verkeerd gedoen, maar partykeer moet ons net aanvaar dit is die lewe en 'n plan maak. As hy baie in die middel afsak, maak ek eenvoudig van hom 'n ringkoek... met 'n lang glas wat daai ingeduikte middel mooi uitdraai. En selfs daai uitgedraaide middel proe dan sommer lekker! Na 'n dag of twee is dit selfs lekkerder! Soos gewoonlik, verminder ek ook altyd die suiker en gebruik soms bruinsuiker in plaas van wit vir hierdie resep.

Chocolate Chip Cookies

Beginner

Chocolate Chip Cookies

This is placeholder text. To change this content, double-click on the element and click Change Content.

bottom of page