top of page


SEISOEN
10 Maart 2026 My Woord vir die Week is Seisoen. As ek na die rye en rye groen berge kyk wat by my venster uitrol, en die droomverlore wolke in die lug, lug wat ruik soos reën en belofte, dan voel hierdie soos die mooiste, beste seisoen waarin ons nou is. Ek sien die Here se hand in die natuur en in my lewe en voel Sy warm teenwoordigheid soos sonlig op my rug. My kinders is gesond en werk hard, ons kan ‘n vinnige wegbreek bekostig en ek voel vriendelik, vrygewig en beheers
elsabehorn4
Mar 103 min read


DONKIE
2 Februarie 2026 My Woord vir die Week is Donkie. Nie die donkie van donkie-jare terug wat klaarblyklik so ‘n wonderlike ding was nie... ( o die donkie... die donkie is 'n wonderlike ding.. .) Eerder die donkie wat na baie keer se kopstamp teen dieselfde klippe geleer het dat daar nie maklike paadjies is nie. Of dat hulle jou nie noodwendig gaan uitbring by die plekke wat jy opnuut moet ontdek en in groei nie. Donkies laat my dink aan vaal, stowwerige grondpaaie en plek-
elsabehorn4
Feb 33 min read


'n WOORD VIR DIE WEEK
25 Januarie 2025 " Wat is jou Woord vir die Jaar ?" hoor jy om elke hoek en draai aan die begin van die jaar, en ek self het daardie einste vragie nou al holrug gery - soveel so dat ek wil hol. Ek besluit nog of ek terug of vorentoe wil gaan, maar het darem dit goedgedink om aan te hou beweeg en nie stil te staan in my benoudheid en ontnugtering nie. Dit klink my darem ek is nie die enigste een wat sommer in Januarie al die swembrille en tjoeps moes nader trek om die storms
elsabehorn4
Jan 243 min read


SEISOEN VAN DANKBAARHEID: KORSIES VAN PASTEI
HIERDIE WEEK SE TEKS: Matteus 15:32-39 Met die skool wat nou onlangs weer begin het (eintlik is dit al weer redelik volstoom aan die...
elsabehorn4
Aug 6, 20245 min read


SEISOEN VAN DANKBAARHEID - LEWENDE WATER
HIERDIE WEEK SE TEKS: Johannes 4: 1-42 Daar is min dinge wat so bekend en deel van ons alledaagse lewe is soos ‘n koppie koffie. Koffie...
elsabehorn4
Apr 30, 20244 min read


SEISOEN VAN DANKBAARHEID - WIE DIT TOEKOM
HIERDIE WEEK SE TEKS: 2 Korintiërs 8 en 9 ‘n Suksesvolle, ongelowige skrywer het eenmaal in ‘n tydskrifonderhoud genoem hoe dankbaar hy...
elsabehorn4
Apr 25, 20244 min read


SEISOEN VAN DANKBAARHEID - 'n JAS WAT PAS
HIERDIE WEEK SE TEKS: FILIPPENSE 2:1-18 Die weer het so bietjie begin verander en ‘n mens kan al die reuk van herfs begin kry – of ‘n...
elsabehorn4
Apr 16, 20244 min read


SEISOEN VAN DANKBAARHEID - DRA DIE SKOEN
HIERDIE WEEK SE TEKS: 1 Tessalonisense 5:1-28 Na verlede week se boodskap, was dit so ‘n aangename klokkie wat afgaan elke keer as ek die...
elsabehorn4
Apr 7, 20244 min read


SEISOEN VAN DANKBAARHEID - SÊ DANKIE
HIERDIE WEEK SE TEKS: Lukas 17:11-19 Dis sopas Paasfees en daar is soveel om voor dankbaar te wees – Jesus se opstanding, ‘n storie...
elsabehorn4
Mar 31, 20244 min read


51 - LIEFDE IS 'n WERKWOORD
MAANDAG, 19 FEBRUARIE: Hebreers 1-7 DINSDAG, 20 FEBRUARIE: Hebreers 8-13 WOENSDAG, 21 FEBRUARIE: Jakobus 1-5 DONDERDAG, 22 FEBRUARIE: 1...
elsabehorn4
Mar 25, 20241 min read


52 - VRYE TOEGANG
Ons het uiteindelik aan die einde van 'n jaarlange Bybelreeks gekom en ek wil elkeen wat getrou saamgelees het 'n klop op die skouer gee...
elsabehorn4
Mar 3, 20242 min read


elsabehorn4
Feb 19, 20240 min read


50 - SONDAG, 18 FEBRUARIE 2024
Hierdie week het ons onder andere een van my gunsteling gedeeltes in die Bybel gelees - 1 Petrus 2:9-10: "Julle, daarenteen, is 'n...
elsabehorn4
Feb 18, 20242 min read


50 - GEBRUIK DIE GESKENK
MAANDAG, 12 FEBRUARIE: 1 TIMOTEUS 1-6 DINSDAG, 13 FEBRUARIE: 2 TIMOTEUS 1-4 WOENSDAG, 14 FEBRUARIE: TITUS 1-3 DONDERDAG, 15 FEBRUARIE:...
elsabehorn4
Feb 11, 20241 min read


49 - SONDAG, 11 FEBRUARIE
Kan julle glo dis nog net drie weke voor ons Bybellees tot 'n einde kom. Vir 'n jaar al het ons elke week probeer Bybel gelees (sommige...
elsabehorn4
Feb 11, 20241 min read


elsabehorn4
Feb 5, 20240 min read


49 - GAAN VIR DIT!
MAANDAG, 5 FEBRUARIE: Galasiërs 1-6 DINSDAG, 6 FEBRUARIE: Efesiërs 1-6 WOENSDAG, 7 FEBRUARIE: Filippense 1-4 DONDERDAG, 8 FEBRUARIE:...
elsabehorn4
Feb 4, 20241 min read


48 - SONDAG, 4 FEBRUARIE 2024
Is dit nie so vreemd dat hoe meer 'n mens die reguit pad wil loop, hoe meer word jy deur die vyand aangeval nie? Nes jy voel jy is oor...
elsabehorn4
Feb 4, 20242 min read


SESSIE - 28 JANUARIE 2024
Vandag kyk ons na die Bybel as saad in ons lewe. Lees Matteus 13:18-23. Waarna verwys die saad? Dit is die Woord van God, die goeie...
elsabehorn4
Jan 29, 20243 min read


48 - TERUG NA DIE BEGIN
MAANDAG: 29 JANUARIE: Esra 1-5 DINSDAG, 30 JANUARIE: Esra 6-10 WOENSDAG, 31 JANUARIE: Nehemia 1-3 DONDERDAG, 1 FEBRUARIE: Nehemia 4-7...
elsabehorn4
Jan 29, 20241 min read
bottom of page